Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments
Aletté Winckler, influencer, voorkomskonsultant, vrou en ma neem jou met hierdie 366 dagstukkies nader aan God. Sy daag jou reguit uit om die Here te vertrou in elke aspek van jou lewe: van ma-wees, jou gesin se finansies, die toekoms en negatiewe gedagtes tot jou selfbeeld, loopbaan en nog soveel meer. Ontdek saam met Aletté God se palet vol vreugde vir elke dag. Met insette van vriendinne soos Marciel Hopkins, Anel Alexander, Christi Panagio, Donnalee Roberts-Botha en Chireze Hoogendyk.
Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie, vrese, respek, jou waarde en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die węreld. Dit sal jou help om jou kind lewenslesse en -vaardighede aan te leer. Vir ouderdom 3-8 jaar. Illustrasie vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. CD met 20 musiekopnames word ingesluit.
Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.
Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.
The charming collection of twenty-four original lullabies in My
LullaBible for Girls is perfect for sharing God's love as you and your
child cuddle and bond. Your little one will fall asleep peacefully
listening to the rhythmic lullabies and the soothing sound of your
voice. Each lullaby is accompanied by a prayer and Scripture verse that
will encourage you in the blessed task of raising children by creating
loving bedtime memories for the first precious years of their lives.
With its beautiful design and meaningful poetry, this is a must-have
for any family with small children.
|
You may like...
Batman v Superman - Dawn Of Justice…
Ben Affleck, Henry Cavill, …
Blu-ray disc
(3)
R549 Discovery Miles 5 490
Fast & Furious: 8-Film Collection
Vin Diesel, Paul Walker, …
Blu-ray disc
R638
Discovery Miles 6 380
|